Hipe Presents: Flêtse Maniere cover art
/
  • Digital Track

    Immediate download of When God Made You in your choice of 320k mp3, FLAC, or just about any other format you could possibly desire. We have set a modest minimum price. However, if you feel like supporting our small independent record label and the ghetto youth of South Africa by paying more for the music, be our guest!

    Buy Now  €0.15 EUR  or more

  • Buy the Full Digital Album

  • CD

    Comes in slimline jewel case with colour booklet.

    Includes immediate download of 16-track album in your choice of MP3 320, FLAC, or just about any other format you could possibly desire.

    Buy Now  €5 EUR or more

    ships within 3 days
  • Mail Order (no credit card required)

  • Share / Embed

lyrics

Verse 1_
Perfek geskep/ nou’s ek getrap/ van boast gerap/ nou’s ek gevrek?/
nee eerder rustig/ sy’s shy, baie mistig/ try haar laat lus lag/
ma sy paai eerder, sus sag/ dan draai baie lustig/
So ek complain nie/ seks nie die sae nie/ ereksie nie klein nie/
onskuldig ken haar perfeksie nie pyn nie/ korreksie nie bruin nie/
Sy’s alles en nog meer/ wat mal is en tog teer/
wat sal ôs ô tog steur/ van colourds ons los skeer/
Daais hulle funksie/ tog nie regs, ook nie links nie/
nee, hulle dink nie/ los die seks, soek die punt hier/
Liefde is al wat ons het/ liefde sal ons accept/
liefde sal as ons net/ laat liefde staan as ons wet/
Geskep in vorm van vrou/ perfek in vorm van jou/
is ek gewek in vorm van trou/ respek in vorm van nou/
protect in vorm van ou/ rusplek in vorm van gou/
lig net in vorm van blou/ vir jou

Verse 2_
Dit was ‘n helder nag/ krieke skel te sag/
seker wel gelag/
verniet is hel se mag/
gewiet en wel gewag/
Vir die een/
met die seën/
tril die dreun/
stil hierteen/
In saamkoms van siele/ gedans mos in spieële/
die maan rond subtiele/ aand gons, spin wiele/
Van tyd/ aansluit/ dan kyk/ wat’s uit?/ vas byt/ als ryp/
ang gryp landswyd/ angs wyk/ Skielik alles gevul/
met liefde want dis haar wil/ weet dit want dis te stil/
en seker dan is daar nil/
Stres bes moontlik/ vir die oomblik/
hy’s weg wes stoomskip/ het haar kroon, slip!/
Geskep in vorm van vrou/ perfek in vorm van jou/
is ek gewek in vorm van trou/ respek in vorm van nou/
protect in vorm van ou/ rusplek in vorm van gou/
lig net in vorm van blou/ vir jou

credits

from Hipe Presents: Flêtse Maniere, released 28 December 2009
Prod. Hipe

tags

license

feed

feeds for this album, this artist

about

We develop artists who understand the cultural significance of representing the reality of life in South Africa. Whilst ... more deeply rooted in Hip Hop culture, we push aesthetic boundaries. Our sound is influenced by a wide variety of music, everything from Roots, Dub and Dancehall, to Electro, Detroit Techno, Dubstep, Grime and naturally, the sounds of Africa. less

discography

contact / help

For help with downloads, click here.

For all other inquiries, including help with merch, click here.

shipping and returns

Redeem download codes here.