Hipe Presents: Flêtse Maniere cover art
/
  • Digital Track

    Immediate download of Sweet in your choice of 320k mp3, FLAC, or just about any other format you could possibly desire. We have set a modest minimum price. However, if you feel like supporting our small independent record label and the ghetto youth of South Africa by paying more for the music, be our guest!

    Buy Now  €0.15 EUR  or more

  • Buy the Full Digital Album

  • CD

    Comes in slimline jewel case with colour booklet.

    Includes immediate download of 16-track album in your choice of MP3 320, FLAC, or just about any other format you could possibly desire.

    Buy Now  €5 EUR or more

    ships within 3 days
  • Mail Order (no credit card required)

  • Share / Embed

lyrics

Chorus_
Nadat al die dinge was/ innie groot sprokiesland/
vang julle my onkant/ ma’ ons staan mos ons man/
onthou om te onthou/ vergeet om te vergeet/
want ons weet/ elke droom leef van sweet

Verse 1_
My rol isse reeks beheerde valle/
geformuleer virrie verkere kalle/
in versteurde talle/ vuiste gepeerde balle/
inne kultuur van verleerde stamme/
loepie vermeende malle/ en spoeg gegeurde ghalle/
en ôs werkit yt/ met perk en tyd/
moet somsie berg inkyk/ en vi versterkings pleit/
kragbeperkings, suid/ elke dag verwerk en syp/
soe ôs vererg in feit/ ôs bederfingsgyt/
ommie land te werk is kroesiaal/
selfs in tekkies en fatigues soes Fidel/
met haarkêppies in fabriek, soesiaal/
als vi’ nêppies en wassiep, loesiesgêl/
en vi’ Chappies na masiet, koepie spêlt!/
‘n plattelandse kusklong/
vasgevang inne vallei “this long”/
voorvel swel soes pisbom/
voorspel hel soes dis-jong/
oortel gêl soes, ditshom!/
koor skel wel soes zip, stom!/ wiks hom!/
die styl is bitter wantis goed vi’ jou/
mirresyne wattie bloed skoon hou/
mettie lyne wattie boek toon blou/
ennie seine lattie kroeks skoons vou/
is myne! slattie boep-ooms jou/ kaapse duime vattie goed oënskou/
als afdraend terwyl ek spoed steel/
eerste prys! – lemoenskil maakie koek geel/
in liefde moet iets soets deel/
gegriefde soek swiehts, loep speel!/
daais hoekom kat solo uitie groep peul/ vervloek vleuel

Chorus_
Nadat al die dinge was/ innie groot sprokiesland/
vang julle my onkant/ ma’ ons staan mos ons man/
onthou om te onthou/ vergeet om te vergeet/
want ons weet/ elke droom leef van sweet

Verse 2_
Ek sit netsoe wee’ terug soese gelekte poeriengbakkie/
labrang, voer hom aknie/ loer hom, ag nie!/
sit vingertoppe bymekaa’ en weefe konsep/
herinner hulle waa’ die son set/ tevriede selfs mette brons plek/
los ma’ as ôs klaa’ voor u is/
want ôs lat loop soes Oscar Pistorius/
jou span loep voor…’ie bus/
soe naby ma’ hy skiet gedorie mis/
lat jou wônne watte fokkie storie is?/
beweeg innie mynveld vannie brein/
terwyl ek my kwytskeld vannie pyn/
poephol vannie suid skel vannie wyn/
terwyl ek my rym spel innie trein/
want ek tjyns al tienie grein/ Jaak, jy’s mal, taatie insyn!/
rêp tot my gô annie grond sliep/
wys my kô mannie hond tiep/
maak klaa’, ôh sannie son stiek/
is syf!, drô guns die kôps wiet/ is ôs wiek/
het soedie lôh annie groan biet/ moetie point! kiek!/
en ons gooi nie suiker by hiening/
kry die feite by dié ding/
gespanne soesie kuite se siening/
verstanie geite se miening/ en ruk buite daatien in/
ek vat suipe uit piering/ jy kraak ruite vi’ miering/
ons is gedryf deur funksie/ regs te styf! nie meer linksie/
koes oekie betyds te flinksie/ sê rêp issie kunsie/
dan is Ou Ryperd ‘ie ‘n hingsie/ en ry real katte nie in Binsie/ is nie!

Chorus_
Nadat al die dinge was/ innie groot sprokiesland/
vang julle my onkant/ ma’ ons staan mos ons man/
onthou om te onthou/ vergeet om te vergeet/
want ons weet/ elke droom leef van sweetet

Verse 3_
En partykeer issie brein te vinnig virrie pen/
ma’ ek gie nooite verkere voorskrif virre pasiënt/
jy sal my an my passie ken/ en my formele-dassie stem/
val oppie kassie klêm/ wanan bust ‘ie kênt/ ‘n plassie! dêm!/
kô af op jou soes koue wate’/ bringit haks soes geboue prate/
doenit tjaks soes veroue sake/ spoegit mak deur vernoue kake/
soesit spat uit benoue strate/ verfloue kate/
en nou is George wee bos/ en soek ôs wee’ kos/
ma ôs eet mebos/ en roek oek wee tos/
is alwee ôs, skree hosh!/ en roep ôs op e-pos/
ma ôs sweet mee’, Josh/ oek ruk Soeksoek wee’ mos/ Hop!

credits

from Hipe Presents: Flêtse Maniere, released 28 December 2009
Prod. Hipe

tags

license

feed

feeds for this album, this artist

about

We develop artists who understand the cultural significance of representing the reality of life in South Africa. Whilst ... more deeply rooted in Hip Hop culture, we push aesthetic boundaries. Our sound is influenced by a wide variety of music, everything from Roots, Dub and Dancehall, to Electro, Detroit Techno, Dubstep, Grime and naturally, the sounds of Africa. less

discography

contact / help

For help with downloads, click here.

For all other inquiries, including help with merch, click here.

shipping and returns

Redeem download codes here.