-
Immediate download of Stuitig in your choice of 320k mp3, FLAC, or just about any other format you could possibly desire. We have set a modest minimum price. However, if you feel like supporting our small independent record label and the ghetto youth of South Africa by paying more for the music, be our guest!
-
-
Comes in slimline jewel case with colour booklet.
Includes immediate download of 16-track album in your choice of MP3 320, FLAC, or just about any other format you could possibly desire.
-
-
lyrics
Chorus_
Sy is togte Stuitig/ kry jou buite/
Kom nou pa se meide/ gry hai kuite
Sy is togte Stuitig/ kry jou buite/
Kom nou pa se meide/ gry hai kuite
Verse 1_
Ek maak net soes jy sê/ as jy op jou sy lê/
gie dai vi my en dié vi jou dê/
flieweelsag ek streel jars/ hie heelnag en heel vars/
die peel bars, seks deel dwars/
posisies gekombineer met heuning en veer/
poesie kont-verskeur met mening en eer/
soe, nou wat wil jy doen?/
sy sê niks ma ek voel anie way wat sy my soen, sy bly boe/
skuurit tottit inglip/ wannan duurit tottit kim sluk/
spoegit innie pintblik/
warm vuurit fokkit inbuk/ elke uurit stoppin indruk/
niks, bier, dop en g’n tik/
biene, arms met my taais vas/
net lippe en tong wan daais jas/
naels is ok ma g’n tanne wan daais las/
annes iet ekkittie asof daa biene in my paais was/
altyd lekke as sy angie/
grypit styf vas lat sy wiet wiesie man hie/
altyd werkit soes my plan B/
knypit styf vas lat hy wiet jysie bangie
Chorus_
Sy is togte Stuitig/ kry jou buite/
Kom nou pa se meide/ gry hai kuite
Sy is togte Stuitig/ kry jou buite/
Kom nou pa se meide/ gry hai kuite
Verse 2_
Ek issie een vi geweld/ ma assie beat pas, gie hel/
san hette C-Class ma innie club vra hy my ghoesie, gie gêl/
nou hoe moen ek hai lat gly?/
daa byrie bar se drai staan hy/ soe ek lain tot daa verstaan jy?/
ek kap hom an van soe en soe/
en lat hom haa staan soe hoeg-en-droe/
en ek is hie as hy my soek en soe/
ek lam haa innie hoekentoe/
stiek hy uit met sy broe en kroe/ en hulle beginte toe te vloek en moer/
en ek is oekie lui nie/
plas my brasse is/ soe daas g’n way vi hulle omte gly nie/
Hipe vra my, “jhey issit hy die?’/
ek sê jaarit is, soe daas g’n way vi hom omte stry nie/
vat hom tot innie parking/ klap hom tot da by Starking/
en hoor net hoe kraak haai kaakbien/
trap hom tot tienie draad tien/ lat hom tot tienie draad lien/
en lattie mense vi sy paat krien/
ek maak net gou ‘n voorbeeld/
san is skoon skeelt/
asseblief moet my nie oordeel/
die pak slae is vi sy voordeel
Chorus_
Sy is togte Stuitig/ kry jou buite/
Kom nou pa se meide/ gry hai kuite
Sy is togte Stuitig/ kry jou buite/
Kom nou pa se meide/ gry hai kuite
credits
license
feed

feeds for ,