Hipe Presents: Flêtse Maniere cover art
/
  • Digital Track

    Immediate download of Soete 16 in your choice of 320k mp3, FLAC, or just about any other format you could possibly desire. We have set a modest minimum price. However, if you feel like supporting our small independent record label and the ghetto youth of South Africa by paying more for the music, be our guest!

    Buy Now  €0.15 EUR  or more

  • Buy the Full Digital Album

  • CD

    Comes in slimline jewel case with colour booklet.

    Includes immediate download of 16-track album in your choice of MP3 320, FLAC, or just about any other format you could possibly desire.

    Buy Now  €5 EUR or more

    ships within 3 days
  • Mail Order (no credit card required)

  • Share / Embed

lyrics

Verse 1_
Sy was ‘n soete sestien/ so met ‘n backspin/
wil hy op die plek speen/ 214 wil haar regsien/
met 1 kyk is toe hy seks sien/ leer haar van skyf hou, biere en Crackling/
laat haar wonder wat hy met slêt mean?/
Dié gek scheme/ as daar gras is, hy speel bal/
as hy jars is, hy speel mal/
sorg dat sy vas is en geen sal/ gesussit sy teenval/
solank hy geslaan het, nut gebust het, jassis sy kreun al/
Kreukel haar skoolklere/ onnies sê sy skud uit haar voëlvere/
wys ook boud vir skool-menere/
ma sê sy’s stout en gaan oor skool tekere/
raad-op, raas met haar oor wat ook al die rede/
Soek die vrede maar daars niks te vinde/
punte val; rek, aard, bio en haar favourite Wiskunde/
Soek pluspunte/ maar sy sien niks in hom/
hy laat haar voel sy is te dom/ sorg dat sy nooit tot ruste kom/
‘n Friste klong so hy gee net lyfnokke/
een keer so hard geslaan sy kry toe styfskoppe/
maar elke aand kry sy hom daar by die grys blokke/
en eksperimenteer met seks soe erg, selfs vuisfokke

Verse 2_
Hy brag by sy vrinne/ net 2 keer gevry toe los ek binne/
as sy stry dan force ek dinge/
sy vra my, het ek haar lief, dan pause ek, jinne!/
“dink jy ek doen dit verniet?”/ of course, ek spinne/
Storie want sy mag nie die waarheid hoor nie/
daai kind was nog nie van bo getoor nie/
plus sy was nog nie van so geboor nie/
ek het nog nie ‘n ghoes gemoor nie/
maar ek sal haar moer soes van noggie soes te voor nie/
‘n woeste storie maar hy leef dit/
dis hoekom hy met haar ma skeef sit/
niks ruggraat so hy parapleeg dit/
net solank sy wegraak en hy in haar geskeur het/
is hy wat haar sleg maak in liefde, niemand kan gekeer het/
is sy wat hom regpraat in liefde, iemand kon probeer het/
Sy gaan deur dit/ dan wil sy mos/
groet haar met ‘n, “staan stil jy, hosh!”/
sy moet dit strike, darem staan kril hy nog/
sy moes dit fight, maar dan wil hy los/
maar hy mos dit snipe, “ja san dit sal my kos”

Verse 3_
Nou’s sy naar in die oggend/ sy sien hom tog min/
hom gewaar in die stof in/ want hy’s nog bog tjint/
tjommies vra waar is die bobbin/ jy was sy top kind/
sy’s al mal in die kop in/ en skrie, “los my fokken!”
Hy’s diep in die dop in, het geslaap 3 dae laas/
in die tiek en die tok in so jy wiet wie’s sy baas/
amper gestiek in die kop in/ soe sy gevriet sien jy skaars/
hy skuld diep in die sop in/ besit net die pie in sy blaas/
Heeltyd nie, is jy jars!/ sam wil nie change nie/
is glo nie sy kind nie/ san het nie brains nie/
is glo ook nie die punt nie want san speel nie games nie/
hy’s glad ook nie blind nie en vat nie die blames nie/
Sy gooi dit in die dreintjie/ terwyl sy skool toe stap/
na al die bloed voel sy sterk maar raak by die skool toe pap/
sy gee voor my in net toe ek op haar sool toe trap/
en lê daar fyner as ‘n mens maar soos ‘n voël so slap/
ek moet haar hoof toe vat/
Lig in my arms, op my bors rus haar kop/
sy’s koud, maar is warm, fok sy’s dors, jis pasop/
Kinders bly karring, geskok, jhy sy force, is van dop/
hoof sê bly kalm, Dok kry pols, maar hy praat niks, en dan STOP

credits

from Hipe Presents: Flêtse Maniere, released 28 December 2009
Prod. Hipe

tags

license

feed

feeds for this album, this artist

about

We develop artists who understand the cultural significance of representing the reality of life in South Africa. Whilst ... more deeply rooted in Hip Hop culture, we push aesthetic boundaries. Our sound is influenced by a wide variety of music, everything from Roots, Dub and Dancehall, to Electro, Detroit Techno, Dubstep, Grime and naturally, the sounds of Africa. less

discography

contact / help

For help with downloads, click here.

For all other inquiries, including help with merch, click here.

shipping and returns

Redeem download codes here.