-
Immediate download of Begin in your choice of 320k mp3, FLAC, or just about any other format you could possibly desire. We have set a modest minimum price. However, if you feel like supporting our small independent record label and the ghetto youth of South Africa by paying more for the music, be our guest!
-
-
Comes in slimline jewel case with colour booklet.
Includes immediate download of 16-track album in your choice of MP3 320, FLAC, or just about any other format you could possibly desire.
-
-
lyrics
Verse 1_
Dit begin by die begin/ die storie van die gesin/
wat gewoond was aan te min/ maar nooit vergiet het om saam te sing/
van die plaas gebring/
daai soete manier/ duidelik nie van hier/
en vermy elke nuuttse guur/
plus niks dagga, niks wyn, niks buttons, niks bier/
Vat my volle woord/ niks tyd vir die rowwe soort/
maak gou jou afgodde dood/
‘n heilige eenvoud dwaal in hul koppe voort/
in ritme met die trek van die klokkekoord/
en glo dat slegs Jesus kon stop ‘n moord/
Nederig tot op die punt van inaktief/
vra vir elke ding askies/
en alewig vergiewe my kind asblief/
Glo did nie verniet/
voor is die verdriet/
so mis die gebied/
as bonus die getjiep/ van Antjie Somers in die Gariep/
En hul gesigte spreek boekdele/ want as hul breek boet julle/
oorryp in plaas van eet soet gele/
in voortyd in staat daam, weet moet ewe/
van voor gryp, in daad staan, steeds loep lewe/
Verse 2_
Skeef hang die potrette/ maak broodgeld van die kollekte/
verlief aan die sigarette/ Jaak oorstelpdtvan diese flêtse/
Kan dit nie eintlik pinpoint/ Satan hier feitlik in joint/
pa stram, gee duidelik min coin/
So wat moet ons nou iet? soet pap moet ôs gou vriet/
tjoef-tjaf, hies vir jou nie/ net vir Doesdas, Des en Soni/
jy moet loep, gaan weg hier! Moan nie!/ jou goed vat plek hier homie/
Hou maar die raps tien aan/ ek mean man/
niemand kan; die king gaan/ miskien dan sal musiek span/
Maar vir nou koop die spirits en lampolie/
vir die primer stofie, ‘n lang storie/
Wil nie van die man hoor nie/ maar ek moet uitpak/
niks meer vir die San oor nie/ want hy’s ‘n suipgat/
en chicken van die Tandorie/ maar hy’s op sy pad/
jy wiet dan van die lang storie/ die prys in sy sak
Bridge_
Daar’s altyd ‘n begin/
vandag is ‘n begin/
partykeer moet jy net begin/
dit is my begin/
wanneer begin jy?/
die leiwe het al lankal begin
Verse 3_
Hoop julle volg nog/ huis vol stof/
Ma nie meer daar maar hulle kolf nog/ nog in die game maar hulle word rof/
om in te pas, aan te pas/ soem ingelas, saam gewas/
voel onvanpas/ skaam geklas/ moeg van drag/ darem gedas/
Terwyl hulle kyk hoe dit vloei/ water, drank, sweet en bloed bloei/
gate, stank, skeet en vloek groei/
in ‘n mate van wet breek en moet boei/
sake vang, wegsteek en oek stoei/
met die pa se wette/
want vir hom is hulle rasebekke/
hy mis die stilte van die plase lekker/
want ten minste is daar spasie plekke/
waar jy kan mens wies/ het die flêtse die mens lief?/
jy moet lekker kêns wies/ om dit te maak oor dié grens sies/
Jy mag dalk jouself verloor/ want as ek my ras ir geld vermoor/
wat het ek vir jouself nog oor?/
Net die kind in my binneste/ maak gou want dit verloor ek die vinnigste/
in die begin van die dingesse/ My Begin
credits
license
feed

feeds for ,